Spreuke 22:14 Die Boodskap (DB)

Pas op vir die praatjies van ’n los vrou. Dit is soos ’n put. Voordat jy jou kom kry, het jy daarin geval. So straf die Here ’n mens wat aan haar verleidings toegee.

Spreuke 22

Spreuke 22:12-23