Spreuke 22:12 Die Boodskap (DB)

Die Here sien alles wat ’n wyse en ’n domme sê en doen. Hy help ’n mens om reg te leef. Hy vernietig bose planne.

Spreuke 22

Spreuke 22:2-19