’n Luiaard leef in ’n droomwêreld. Hy begeer so baie dinge, maar is nie in staat om hard te werk en geld te verdien nie.