Spreuke 21:14 Die Boodskap (DB)

Soms help ’n geskenk om iemand se woede te laat bedaar. Geld wat ongemerk in ’n baadjiesak gesit word, help om ’n opvlieënde humeur te temper.

Spreuke 21

Spreuke 21:5-21