Spreuke 20:7 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige is ’n mens op wie jy kan reken. Hy doen wat hy glo. Sy kinders kan bly wees hieroor, want hulle het ’n voorbeeld om na te volg.

Spreuke 20

Spreuke 20:5-16