Spreuke 2:7 Die Boodskap (DB)

Hy gaar arms vol wysheid vir die gelowige op. Dit is net vir ons bedoel vir wie die Here liefhet. Soos ’n skild sal dit ons teen slegte dade beskerm. Dit sal ons aanspoor om gelukkig te leef.

Spreuke 2

Spreuke 2:1-11