Spreuke 19:21 Die Boodskap (DB)

’n Mens maak baie planne en koester groot ideale. Maar nie alles word waar nie. Wat die Here egter beplan, dit gebeur.

Spreuke 19

Spreuke 19:17-24