Spreuke 19:15 Die Boodskap (DB)

’n Luielak doen niks nie. Hy slaap hom honger en eet hom weer vaak. Hy sal nooit sy ideale waar maak nie, nooit lekker kan leef nie.

Spreuke 19

Spreuke 19:13-23