Spreuke 18:23 Die Boodskap (DB)

’n Arme moet hom altyd verneder om iets te vra. Smekend moet hy sy saak stel. ’n Ryke het niks nodig nie. Hy jak die arme sommer maklik af.

Spreuke 18

Spreuke 18:20-24