Spreuke 17:4 Die Boodskap (DB)

’n Mens wat die Here verag, luister graag na smerige praatjies oor seks, geweld en moord. Hy kan nooit genoeg daarvan kry nie. ’n Leuenaar kan ook nie met sy gelieg ophou nie. Hy hou net aan en aan.

Spreuke 17

Spreuke 17:1-11