Spreuke 17:20 Die Boodskap (DB)

’n Mens wat met niks tevrede is nie, sê nooit iets goeds van ander nie. Hy kraak net heeltyd af. Niks is ooit reg nie. Later wil niemand met hom bevriend wees nie.

Spreuke 17

Spreuke 17:18-23