Spreuke 17:2 Die Boodskap (DB)

Iemand wat niks het nie, kan deur harde werk baie bereik. Hy kan selfs ’n hoë pos beklee en belangrike besluite neem.

Spreuke 17

Spreuke 17:1-5