Spreuke 17:14 Die Boodskap (DB)

’n Rusie begin altyd klein en word dan erger en erger. Dit is soos ’n damwal. Eers is die lek klein, en dan breek die wal. Keer die rusie voordat dit te ver gaan.

Spreuke 17

Spreuke 17:12-16