Spreuke 16:27 Die Boodskap (DB)

Iemand wat nie wil werk nie, is sleg. Al wat hy doen, is om verkeerde dinge te beplan. Sy woorde vernietig mense se lewens.

Spreuke 16

Spreuke 16:23-33