Spreuke 16:22 Die Boodskap (DB)

Vir iemand wat weet hoe om reg te leef is wysheid ’n onuitputlike bron van kennis. ’n Domme sal nooit leer nie. Hy sal altyd die verkeerde dinge doen.

Spreuke 16

Spreuke 16:14-25