Spreuke 16:1-2 Die Boodskap (DB)

1. ’n Mens maak baie planne, maar die Here besluit of dit suksesvol sal wees of nie.

2. Alles wat ’n mens doen, lyk vir hom reg. Maar die Here weet waarom ons dit aanpak.

Spreuke 16