Spreuke 15:27 Die Boodskap (DB)

Gulsigheid en geldgierigheid maak jou oneerlik. Dit vernietig jou gesin se lewe. Wie gelukkig is met wat hy het, probeer nie ander omkoop nie.

Spreuke 15

Spreuke 15:17-33