Spreuke 15:23 Die Boodskap (DB)

’n Goeie antwoord is waardevol. Dit kan iemand help om die regte besluite te neem. Wat is wonderliker as die regte woord op die regte tyd.

Spreuke 15

Spreuke 15:13-26