Spreuke 15:14 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige smag heeltyd na nog meer kennis en insig. ’n Ongelowige is heeltemal tevrede met sy dwase woorde en gedagtes.

Spreuke 15

Spreuke 15:11-24