Spreuke 14:3 Die Boodskap (DB)

’n Kletskous praat maklik sy mond verby. Sy woorde bring hom tot ’n val. ’n Wyse is versigtig met sy woorde. Dit hou hom uit die moeilikheid.

Spreuke 14

Spreuke 14:2-6