Spreuke 14:1 Die Boodskap (DB)

’n Mooi lewe kan deur dom optrede vernietig word. Dis soos Wysheid wat ’n mooi huis met moeite bou. Dan kom Dwaasheid en breek dit af.

Spreuke 14

Spreuke 14:1-10