Spreuke 12:6 Die Boodskap (DB)

Goddelose mense se woorde probeer jou in ’n lokval lei. Dit wil jou seermaak. Maar gelowiges se insig in die lewe bevry jou van al hierdie strikke.

Spreuke 12

Spreuke 12:1-8