Spreuke 12:1 Die Boodskap (DB)

Wie die lesse van die lewe ernstig opneem, is slim. Wie uit sy foute leer, leer die kuns van die lewe ken. Wie na geen raad luister nie, is dom.

Spreuke 12

Spreuke 12:1-7