Spreuke 11:7 Die Boodskap (DB)

Wanneer ’n ongelowige doodgaan, sterf hy sonder enige hoop; al die drome en verwagtings wat hy lewenslank gekoester het, is dadelik daarmee heen.

Spreuke 11

Spreuke 11:6-13