Spreuke 11:16 Die Boodskap (DB)

Vir ’n vrou met integriteit is haar goeie naam belangrik. Vir roekelose mense wat niks vir ander omgee nie, is geld die belangrikste van alles.

Spreuke 11

Spreuke 11:15-26