Spreuke 10:14 Die Boodskap (DB)

’n Wyse neem die lesse van die lewe ernstig op. ’n Dom mens weet niks van die regte manier van lewe nie. Sy geklets veroorsaak net ellende.

Spreuke 10

Spreuke 10:11-17