Spreuke 1:8 Die Boodskap (DB)

’n Jongmens moet die waarhede wat sy pa hom leer, ernstig opneem. Sy ma se lewenswaardes moet hy nie in die wind slaan nie.

Spreuke 1

Spreuke 1:1-19