Spreuke 1:27 Die Boodskap (DB)

As vrees julle beetpak, as paniek julle soos ’n magtige stormwind oorweldig, as ellende julle soos ’n onverwagse warrelwind tref, as angs julle deel word, sal ek met julle spot.

Spreuke 1

Spreuke 1:26-33