Spreuke 1:1-11-14 Die Boodskap (DB)

1. Die boek Spreuke is in die tyd van Dawid se seun Salomo geskryf.

10. As glibberige mense jou deel wil laat hê aan hulle gekonkel, moet jy weier. Pas op as hulle vir jou sê:

11-14. “Kom ons kul onskuldige mense. Ons laat goeie mense niksvermoedend in ons strikke inloop. Dan gaan hulle onder. Dan vat ons hulle goed en verryk onsself. Kom, wees deel daarvan.”

Spreuke 1