Sagaria 7:2 Die Boodskap (DB)

Die mense van Bet-El het vir Sar-Eser en Regem-Melek en ’n paar van hulle vriende na die tempel toe gestuur. Hulle moes vir die Here gaan vra om te sorg dat dit met hulle goed sal gaan.

Sagaria 7

Sagaria 7:1-11