Sagaria 6:7 Die Boodskap (DB)

Die perde was sterk en vol energie. Hulle was lus om weg te spring om die patrollies oor die aarde te ry. Die Here het gesê: “Gaan ry kruis en dwars oor die aarde!” Hulle het uitgegaan om die wêreld mooi deur te kyk.

Sagaria 6

Sagaria 6:2-11