Sagaria 6:12 Die Boodskap (DB)

“Sê dan vir hom: Die Here wat sterker is as alles en almal sê: ’n Man sal na vore kom wat ‘jong tak’ genoem word. Hy kom uit die familie van koning Dawid. Hy sal die tempel van die Here weer bou.

Sagaria 6

Sagaria 6:5-15