Ek vra toe: Wat is dit? Sy antwoord was: “Dit is ’n mandjie wat gebruik word om graan mee af te meet. Dit is vol al die verkeerde goed wat die mense in die land gedoen het.”