Sagaria 5:2 Die Boodskap (DB)

Die engel het vir my gevra: “Wat sien jy?” Ek het geantwoord: ’n Boek wat deur die lug vlieg. As ’n mens die boek afrol, is dit nege meter lank en vier en ’n half meter breed.

Sagaria 5

Sagaria 5:1-6