Sagaria 5:10-11 Die Boodskap (DB)

10. Ek het vir die engel gevra: Waarheen vat hulle die mandjie?

11. Hy het geantwoord: “Babel toe. Hulle gaan daar ’n tempel vir die mandjie bou. As die bouwerk klaar is, beplan hulle om die mandjie daarin te sit.”

Sagaria 5