Sagaria 4:2 Die Boodskap (DB)

Hy het vir my gevra: “Wat sien jy?” Ek het geantwoord: “Ek sien ’n kandelaar wat heeltemal van goud gemaak is. Bo-op die kandelaar is ’n bak waarin olie kom. Die kandelaar het sewe lampe met pypies aan om die olie na die lampe te laat loop.

Sagaria 4

Sagaria 4:1-3