Sagaria 14:8 Die Boodskap (DB)

In dié tyd sal daar vars water uit Jerusalem vloei. Die een helfte van die water sal in die rigting van die Dooie See loop en die ander helfte na die Middellandse See toe. Die water sal dwarsdeur die winter en die somer aanhou loop.

Sagaria 14

Sagaria 14:1-9