Sagaria 14:18 Die Boodskap (DB)

En as die mense van Egipte nie na die fees toe wil kom nie, sal die Here hulle straf. Dieselfde vreeslike siekte sal hulle aantas wat ander nasies getref het wat geweier het om Hom te kom dien.

Sagaria 14

Sagaria 14:13-21