Sagaria 14:15 Die Boodskap (DB)

Dieselfde vreeslike siekte wat die mense oorgekom het, sal ook die perde, muile, kamele, donkies en watter ander diere daar ook al in die vyand se kampe is, besmet.

Sagaria 14

Sagaria 14:9-21