Sagaria 14:1 Die Boodskap (DB)

Neem kennis, Jerusalem, daar kom ’n dag dat die Here straf sal uitdeel. Op dié dag sal alles wat jy het, gevat word en voor jou oë verdeel word.

Sagaria 14

Sagaria 14:1-6