Sagaria 13:7 Die Boodskap (DB)

Die Here is magtiger en sterker as alles en almal. Hy sê dat die man wat vir Hom werk en sy volk oppas soos ’n herder skape oppas, met ’n swaard doodgemaak sal word. As hy dood is, sal die skape in verskillende rigtings uitmekaarspat. Die Here sal ook nie die gewone mense spaar nie.

Sagaria 13

Sagaria 13:5-9