Sagaria 12:5 Die Boodskap (DB)

Die families van Juda sal dan erken: ‘Die Here is sterker as alles en almal. Hy gee aan die mense van Jerusalem moed en durf, want Hy is hulle God.’”

Sagaria 12

Sagaria 12:1-11