Al die nasies van die wêreld sal hulle kragte bymekaarsit teen Jerusalem, maar Ek sal Jerusalem soos ’n swaar rotsblok maak. As hulle hierdie rots probeer oplig, sal hulle seerkry.”