Sagaria 11:12 Die Boodskap (DB)

Ek het toe vir hulle gesê: “As julle dink ek is dit werd, gee my my betaling vir die werk wat ek gedoen het. As julle nie wil nie, los dit dan.” Hulle het my toe 30 silwermuntstukke betaal.

Sagaria 11

Sagaria 11:5-13