As Ek ’n teken gee, sal my volk bymekaarkom. Hulle weet Ek wil hulle weer vrymaak. Hulle sal weer net soveel mense wees soos hulle was voordat hulle uit hulle land weggevat is.