Sagaria 10:1 Die Boodskap (DB)

Vra die Here vir reën in die lente en Hy sal dit gee. Dit is die Here wat die reënwolke maak en hulle laat stortreën. Hy sorg dat daar genoeg groen weiding in die veld vir almal is.

Sagaria 10

Sagaria 10:1-4