Rut 4:6 Die Boodskap (DB)

Die man sê toe: “As dit die geval is, wil ek nie die grond koop nie. Dit kan dalk my eie kinders benadeel. Koop jy dit maar liewer, ek sien nie kans daarvoor nie.”

Rut 4

Rut 4:1-8