Rut 3:18 Die Boodskap (DB)

Naomi sê toe vir haar: “Wees nou maar net geduldig totdat ons sien wat gebeur. Boas sal nie rus voordat hy hierdie saak vandag nog opgelos het nie.”

Rut 3

Rut 3:17-18