Rut 3:11 Die Boodskap (DB)

Moenie jou verder bekommer nie, ek sal doen wat jy vra. Almal in die dorp ken jou in elk geval as ’n eerlike en goeie vrou.

Rut 3

Rut 3:10-18