Rut 2:17 Die Boodskap (DB)

Rut het tot die aand toe are op die land opgetel. Toe sy later die are uitslaan om die graan en die halms te skei, was daar omtrent tien kilogram graan.

Rut 2

Rut 2:14-20